Avi-Ridge 600
Reg. No. L10905 Act No. 36 of 1947
‘n Suspensiekonsentraat onkruiddoder vir selektiewe vooropkom- en vroeë na-opkombeheer van die meeste eenjarige breëblaaronkruide asook sommige grasse in graansorghum en mielies en as ‘n gerigte bespuiting in appels, avokados, veselperskes, wingerd, sitrus en Eucalyptus plantasies.
Aktiewe bestanddeel
Quizalofop-P-Tefuryl / Kwisalofop-P-Tefuriel … 120 g/ℓ
(Aryloxyphenoxy Propionate) / (Arieloksiefenoksie Propionaat)