Al Phos Tablette
Reg. No. L11662 Act No. 36 of 1947
‘n Berokingsmiddel vir die gebruik in landbou om insekplae wat algemeen voorkom in gestoorde graan en ander produkte, en in verpakte kommoditeite en verwerkte voedsel te beheer. Kan ook gebruik word vir die beheer van knaagdier plae soos aangedui.
Aktiewe bestanddeel
Pyrethrins / Piritriene ……………………………… 3 g/kg
Piperonyl Butoxide / Piperoniel Butoksied … 18 g/kg






