Avi-Amine 720
Reg. No. L1087 Act No. 36 of 1947
n Watermengbare konsentraat selektiewe onkruiddoder vir die beheer van die meeste eenjarige breëblaaronkruide en kiemende grasse in mielies, sorghum, koring, gars, rog, aartappels, grasweidings, grasperke, suikerriet, en verkleining van nawelente.
Aktiewe bestanddeel
2,4-D (Phenoxy compound) / 2,4-D (Fenoksieverbinding) … 720g/ℓ
(as the Dimethylamine salt) / (as die Dimetielamiensout)