Blaaspootjies in makadamias

Blaaspootjies in makadamias

Makadamias loop gereeld deur onder ’n verskeidenheid plae. Blaaspootjies is een van die spesies wat skade aanrig. Wanneer blaaspootjies vreet, rasper hulle deur die buitelaag van epidermisselle van vrugte, blomme, en jong blaaruitloopsels. Die skade lyk tipies soos...

read more
Gewasbeskerming: ’n Oorhoofse siening

Gewasbeskerming: ’n Oorhoofse siening

Volgens die Voedsel-en-Landbou-organisasie (Food and Agriculture Organisation, of FAO) het die wêreldbevolking teen 2017 reeds 7,55 miljard bereik en daar word voorspel dat hierdie syfer teen 2050 tot 9,8 miljard sal styg. Wanneer hierdie negatiewe voorspellings oor...

read more
Die beheer van knaagdiere

Die beheer van knaagdiere

Voorkoming is beter as genesing. Die vestiging van roofvoëls in die omgewing word aangemoedig, derhalwe word ’n beheerprogram wat hiertoe bydra, verkies. Daar word aanbeveel dat knaagdiergate liewer vernietig word en dat knaagdierdoders slegs gebruik word wanneer dit...

read more
Saadbehandeling en die plant van graan

Saadbehandeling en die plant van graan

Oor die algemeen, behels saadbehandeling die gebruik van ’n insekdoder of swamdoder - soms selfs beide. Saadbehandelings word by saad gevoeg om die saad en saailing teen siektes en plae gedurende die vroeë ontwikkelingstadium te beskerm. Soms word saad ook met...

read more

(+27) 11 769 1300

info@avima.co.za

Aschenbergstraat 18,
Chamdor,
Krugersdorp,
Suid-Afrika

Die maatstaf vir 'n

beter toekoms