STANZA 50 WG
Reg. No. L10836 Wet No. 36 of 1947
‘n Wateroplosbare korrelinsekdoder met maagaksie en translaminêre werking vir die beheer van Afrika bolwurm en tamatie valslandmeter in tamaties, kodlingmot in appels, Ruitrugmot, Afrika bolwurm
en Komandowurms in koolgewasse en Afrika bolwurm in aarbeie.
Laai etiket af (PDF)
Aktiewe bestanddeel
Emamectin benzoate … 50 g/kg … Emamektien bensoaat