Trojan Ant Bait
Reg. No. L8999 Act No. 36 of 1947
‘n Gereed-vir-gebruik lokaas vir die beheer van Miere (insluitende die Swart en Bruin Huismiere asook Argentynse Miere) vir buitenshuis asook binnenshuis, rondom bewoonde persele, geboue, grasperke, sportvelde, en ander areas soos parke en golfbane.
Aktiewe bestanddeel
Hydramethylnon / Hidrametielnoon …………. 12 g/kg
(Amidinohydrazone) / (Amidinohidrasoon)