NeemAzal

Reg. No. L7840 Act No. 36 of 1947
‘n Azadiragtin-gebaseerde botaniese insekdoder met voedwerende, afwerende en groeiregulerende eienskappe vir die beheer van kodlingmot in appels en pere.
 

Laai etket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Azadirachtin / Azadiragtin … 12 g/ℓ