Avi-Merkaptothion DP
Reg. No. L4278 Act No. 36 of 1947
‘n Stuifpoeier insekmiddel vir gebruik in Landbou & Openbare Gesondheid met maag- & kontakgif vir die beheer van plae soos aangedui op katoen, grondboontjies, graansorghum, mielies, sierstruike, sub-tropiese vrugte, aartappels, sagte vrugte, weidings, koring, lusern, koolgewasse, sampioene, uie, tabak, en boontjies. Ook vir die beheer van vlieë, vlooie, en weeluise.
Aktiewe bestanddeel
Mercaptothion (Organophosphate) / Merkaptotion (Organofosfaat) … 250 g/kg