Missile

Reg. No. / Nr. L7360 Act No. / Wet Nr. 36 of / van 1947
’n Wateroplosbare korrelonkruiddoder vir voor en na-opkom beheer van eenjarige onkruide soos aangedui in aartappels, appels, pere, perskes, wingerd, graansorghum, grasperke, grasweidings, kleingraan, mielies en suikerriet
Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

MCPA (Sodium salt) / MCPA (Natriumsout)
(Phenoxy acetic acid) / (Fenoksie-asynsuur) ………………………………… 700 g/kg