InsectiDust

Reg. No. L6786 Act No. 36 of 1947
‘n Stuifpoeier Insekmiddel vir gebruik in die Landbou en Openbare Gesondheid met maag- en kontakgif vir die beheer van plae soos aangedui op katoen, grondbootjies, graansorghum, mielies, sierstruike, sub-tropiese vrugte, aartappels, sagte vrugte, weidings, koring, lusern, koolgewasse, sampioene, uie, tabak, boontjies. Ook vir die beheer van vlieë, vlooie en weeluise.

Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Malathion (Organophosphate) / Malation (Organofosfaat) … 50 g/kg
Pyrethrum / Piretriene …………………………………………………. 0,4 g/kg