Generis Gel

Reg. No. L8727 Act No. 36 of 1947

‘n Reuklose, nie-vlugtende, onafwerende insekdodende jel lokaas vir die beheer van kakkerlak nimfe en volwasse kakkerlakke in huishoudelike persele, publieke gesondheid en voedselstorings-persele.

 

Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Hydramethylnon / Hidrametielnoon …………. 20,4 g/kg
(Amidinohydrazone) / (Amidinohidrasoon)