Avi-Diclo 840
Reg. No. / Nr. L11001 Act / Wet 36 /1947
‘n Waterdispergeerbare korrel onkruiddoder vir gebruik slegs in tenkmeng-sel soos aangedui vir voor-opkombeheer van eenjarige grasse, breëblaar-onkruide, en onder sekere toestande, ook geeluintjies in gewasse soos aangedui.
Laai etiket af (PDF)
Aktiewe bestanddeel
Diclosulam / Diclosulam …………………………………………………………… 840 g/kg
(Triazolopyrimidine Sulfonanilide) / (Triasolopirimidien Sulfonanilied)