UNO CS

Reg. No. / Nr. L10942 Act No. / Wet Nr. 36 of / van 1947

Breëspektrum mikro-gekapsuleerde suspensie Insekdoder vir die beheer van Huisvlieë, kakkerlakke, bruin huismier- en katvlooie, in huise, hotelle, koshuise, restaurante, kombuise, ens.
 

Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Lambda-cyhalothrin (piretroïed)…………………………….. 100 g/ℓ