Rodex Liquid Bait

Reg. No. L9289 Act No. 36 of 1947

‘n Hoogs aktiewe antibloedstollings vloeibare lokaas, gebruik in verdunning met water in Peuterbestande Lokaashouers; vir die beheer van die Noorweegse Rot, Dak Rot en die Huismuis.

Laai etiket af (PDF)
Laai SDS af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Brodifacoum (Anticoagulant) / Brodifakum (Bloedstolweermiddel) … 0,75 g/ℓ