Methamidofos 585 SL
Reg. No. L4405 Act No. 36 of 1947
‘n Wateroplosbare konsentraat-insekdoder vir landboukundige gebruik. ‘n Sistemiese- & kontakinsekdoder vir die beheer van insekte soos aangedui.
Aktiewe bestanddeel
Methamidophos (Organophosphate) / Metamidofos (Organofosfaat) … 585 g/ℓ