Kangar 931

Reg. No L 7145 Act / Wet No. 36 of/van 1947

‘n Breëspektrum insekdoderkonsentraat wat in organiese landbou* toegelaat word met kontak- en afwerende werking wat gebruik word as ‘n volle dekbespuiting vir die beheer van insekte soos gelys op kruie, vrugtebome, groente, rose en sierplante. Vir gebruik in die landbou.

 

Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Garlic juice extract from Allium sativa/Knoffel ekstrak van Allium sativa …………………. 478.0 g/ℓ
Canola oil/ Kanola olie ……………………………………………………………………………………………..478.0 g/ℓ