Blockade®G
Reg. No.L7552 Act No. 36 of 1947
‘n Middel in korrelvorm vir beskerming van aartappels, tabak en tamaties teen knopwortelaalwurm (Meloidogyne spp.), asook die beskerming van piesangs en suikerriet teen aalwurms.
Aktiewe bestanddeel
Oxamyl (Carbamate) / Oksamil (Karbamaat) …. 100 g/kg






