Avi-Merkaptotoks ULV

Reg. No. L4275 Act No. 36 of 1947
‘n Residuele kontak- en maaginsekdoder vir die gebruik saam met protein hidrolisaat as ‘n lokaas vir die beheer van vrugtevlieg in sitrusboorde deur middel van ultra-lae volume vliegtuig toediening.

 

Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Mercaptothion (Organophosphate) / Merkaptotion (Organofosfaat) … 1 130 g/ℓ