Avi-Kayazinon EK

Reg. No. L2718 Act No. 36 of 1947

‘n Emulgeerbare konsentraat formulasie van ‘n kontak en maaggifstof vir die beheer van sekere insekte in die landbou en openbare gesondheids sektor soos aangedui onder gebruiksaanwysings.

 

Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Diazinon (Organophosphate) / Diasinon (Organofosfaat) … 275 g/ℓ