Avi-Carbo DP
Reg. No. L1703 & G402 Act No. 36 of 1947
‘n Nawerkende kontak- en maaggif vir die beheer van insekte op verskillende gewasse soos aangedui. Ook kontakmiddel vir die beheer van Rooimyte, tampans en luise op hoenders en hokvoëls en in hoenderhuise. Beheer ook bosluise en vlooie op honde en katte.
Aktiewe bestanddeel
Carbaryl (Carbamate) / Karbaril (Karbamaat) … 50 g/kg