Upgrade™ 500
Reg. No. / Nr. L11239 Act No. / Wet Nr. 36 of / van 1947
‘n Wateroplosbare buffer vir spesifieke gebruik met daardie landbouchemikalieë wat se optimale werking in spuitwater ’n pH van 5 vereis. Bevat ook ’n benattingsmiddel, bevogtigers en bindmiddels.
Aktiewe bestanddeel
Buffering systems / Bufferstelsels ……… 820 g/ℓ
Wetting agent / Benattingsmiddel ………. 56 g/ℓ