TAKCLE 120 EC

Reg. No. L10787 Wet No. 36 of 1947
ʼn Selektiewe, emulgeerbare sistememiese onkruiddoder vir die na-opkom beheer van sekere grasse in bosbou, saadbeddens (insluitend opslagmielies wat die glifosaatbestandheidsgeen bevat), kool, lusern en leguminose weivelde (insluitend medics), uie, sonneblomme, steenvrugte, kernvrugte, sitrus, druiwe en nywerheidspersele.
Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Clethodim … 120 g/ℓ … Kletodim