LEGGACY 250 SC

Reg. No. L10774 Act No. 36 of 1947
’n Suspensiekonsentraat sistemiese-, translaminêre- en kontakswamdoder vir die voorkomende beheer van vroeëroes (Alternaria solani) in aartappels, laatroes (Phytophthora infestans) in tamaties, grysblaarvlek
(Cercospora zeae-maydis) en roes (Puccinia sorghi) in mielies en witroes (Albugo candida) in koolgewasse.
Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Azoxystrobin … 250 g/ℓ … Asoksistrobien