Kannar Kanmol 500™

Reg. No. / Nr. B3527 Act No. / Wet Nr. 36 of / van 1947
Kannar Kanmol 500™ vloeibare natriummolibdaat is ‘n vloeibare oplossing van natriummolibdaat wat 284 gram molibdeen per liter bevat, wat óf as ‘n blaarbespuiting óf as saadbehandeling gebruik kan word om te help met molibdeentekorte in landbougewasse.
Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Molibdeen…284 g/l