Raptor Grain Bait

Reg. No. L9567 Act No. 36 of 1947

‘n Hoogs aktiewe antibloedstollingslokaas vir die beheer van die Noorweegse Rot, Dak Rot, die Huismuis, en Sprinhaasrotte.
Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Difenacoum (Antocoagulant) / Difenakum (Bloedstolweermiddel) … 0,05 g/kg
Contains Denatonium Benzoate (Human aversive agent) / Bevat Denatoniumbensoaat (Mens-afkeermiddel) ………. 0,01 g/kg