Pythion 5% DP

Reg. No. L2124 Act No. 36 of 1947
‘n Stuifpoeier insekmiddel vir gebruik in die Landbou en Openbare Gesondheid met maag- en kontakgif vir die beheer van plae soos aangedui op katoen, grondbootjies, graansorghum, mielies, sierstruike, sub-tropiese vrugte, aartappels, sagte vrugte, weidings, koring, lusern, koolgewasse, sampioene, uie, tabak, boontjies. Ook vir die beheer van vlieë, vlooie, en weeluise.
Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Mercaptothion (Organophosphate) / Merkaptotion (Organofosfaat) … 50 g/kg
Pyrethrins / Piretriene ………………………………………………………………0,4 g/kg