Mitemex

Reg. No. L7417 Act No. 36 of 1947
‘n Emulgeerbare konsentraat translaminêre insekdoder/mytdoder met maag- en direkte kontak aksie, vir die beheer van blaaspootjie, Amerikaanse blaarmyner, en spinmyte op gewasse soos aangedui.

Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Abamectin / Abamektien … 18 g/ℓ