LOCKDOWN 200 SL

Reg. No. / Nr. L11088 Act No. / Wet Nr. 36 of / van 1947
‘n Nie-selektiewe, gedeeltelik-sistemiese kontak onkruiddoder geformuleer as ‘n wateroplosbare konsentraat, vir die beheer van sekere breëblaar-, gras- en watergras onkruide in gewasse soos aangedui sowel as industriële en ongeplante gebiede.
Laai etiket af (PDF)

Aktiewe bestanddeel

Glufosinate-ammonium … 200 g/ℓ … Glufosinaat-ammonium