by Admin_AVIMA | Okt 22, 2020 | Uncategorized
Blaaspootjies in makadamias Makadamias loop gereeld deur onder ’n verskeidenheid plae. Blaaspootjies is een van die spesies wat skade aanrig. Wanneer blaaspootjies vreet, rasper hulle deur die buitelaag van epidermisselle van vrugte, blomme, en jong blaaruitloopsels....
by Admin_AVIMA | Okt 22, 2020 | Uncategorized
Gewasbeskerming: ’n Oorhoofse siening Volgens die Voedsel-en-Landbou-organisasie (Food and Agriculture Organisation, of FAO) het die wêreldbevolking teen 2017 reeds 7,55 miljard bereik en daar word voorspel dat hierdie syfer teen 2050 tot 9,8 miljard sal styg. Wanneer...
by Admin_AVIMA | Sep 2, 2020 | Uncategorized
Die beheer van knaagdiere Voorkoming is beter as genesing. Die vestiging van roofvoëls in die omgewing word aangemoedig, derhalwe word ’n beheerprogram wat hiertoe bydra, verkies. Daar word aanbeveel dat knaagdiergate liewer vernietig word en dat knaagdierdoders slegs...
by Admin_AVIMA | Sep 2, 2020 | Uncategorized
Saadbehandeling en die plant van graan Oor die algemeen, behels saadbehandeling die gebruik van ’n insekdoder of swamdoder – soms selfs beide. Saadbehandelings word by saad gevoeg om die saad en saailing teen siektes en plae gedurende die vroeë...